Antwoorde op moeilike lewensvrae (eBoek) af Rick Warren Du sparer 19% ift. forlagets pris Spar 19%

Antwoorde op moeilike lewensvrae (eBoek)

- Liefde, vergifnis, nederigheid

af

Die Bybel bied antwoorde tot die lewe se moeilikste vrae en gee praktiese wysheid wat 'n verskil in jou lewe sal maak indien jy dit sou toepas. Antwoorde op moeilike lewensvrae is geskryf om jou hiermee te help. Rick Warren wys jou hoe om God se waarheid op jou persoonlike lewe, jou familieverhoudings en jou werk toe te pas. Dit is nie moeilike teologiese breingimnastiek nie, maar werkersklaswysheid vir enige gelowige - fabriekswerkers, professionele mense, tuisteskeppers, studente en sakemanne. Onderwerpe sluit in:Hoe kan ek spanning bestuur?Hoe kan ek gemoedsrus hHoe kan ek ooit verander?Hoe kan ek eensaamheid oorkom? Hoekom gebeur dit met my? en Ander kwelvrae waarop mense antwoorde soek. Antwoorde op moeilike lewensvrae sal jou help hoe om stres te hanteer, depressie te oorwin, terug te bons n 'n mislukking en vrede in jou gemoed te ervaar.

Læs mere
  • Sprog:
  • Afrikansk
  • ISBN:
  • 9781415333327
  • Beskyttelse:
  • DRM
  • Udgivet:
  • 1. september 2015
  • Straks på e-mail
  • 29,95 kr.
  • 36,88 kr.
  • 6,92 kr. (19%)
Eller spar samlet 30% som medlem
  • 25,95 kr.
  • 10,92 kr. (30%)
  • Forudsætter medlemskab (ingen binding)
    1. uge gratis, herefter 79 kr./md. og kan opsiges når du vil.
Bag om Antwoorde op moeilike lewensvrae (eBoek)
Die Bybel bied antwoorde tot die lewe se moeilikste vrae en gee praktiese wysheid wat 'n verskil in jou lewe sal maak indien jy dit sou toepas. Antwoorde op moeilike lewensvrae is geskryf om jou hiermee te help. Rick Warren wys jou hoe om God se waarheid op jou persoonlike lewe, jou familieverhoudings en jou werk toe te pas. Dit is nie moeilike teologiese breingimnastiek nie, maar werkersklaswysheid vir enige gelowige - fabriekswerkers, professionele mense, tuisteskeppers, studente en sakemanne. Onderwerpe sluit in:Hoe kan ek spanning bestuur?Hoe kan ek gemoedsrus hHoe kan ek ooit verander?Hoe kan ek eensaamheid oorkom? Hoekom gebeur dit met my? en Ander kwelvrae waarop mense antwoorde soek. Antwoorde op moeilike lewensvrae sal jou help hoe om stres te hanteer, depressie te oorwin, terug te bons n 'n mislukking en vrede in jou gemoed te ervaar.
Andre købte også..
Brugerbedømmelser af Antwoorde op moeilike lewensvrae (eBoek)


Andre bøger af Rick Warren
Se alle titler
Gør som tusindvis af andre bogelskere

Tilmeld dig nyhedsbrevet og få gode tilbud og inspiration til din næste læsning.