Markedets billigste bøger
Levering: 1 - 2 hverdage

Die Rookgewoonte

Bag om Die Rookgewoonte

Rook is 'n gewoonte wat meestal deur kinders of tieners aangeleer word. Die voorbeelde van ouers, familie en rolmodelle wat rook moenie onderskat word nie. Dr Michail Eriksen sê dat kinders begin rook omdat dit vir hulle 'n gevoel van vryheid gee en later kan hulle nie ophou nie. Die ironie is dat die nikotienverslawing juis vryheid en onafhanklikheid wegneem. Volgens 'n opname deur die Amerikaanse Kankervereniging geniet slegs 16% van rokers sigarette werklik. Om te dink dat jy 'n sigaret geniet, is 'n tragiese vorm van selfmisleiding. Die talle ellendes en siektes wat die roker dikwels vroeër, maar beslis later tref, word beskryf in hoofstukke 4 tot 9. Maar eers word gekyk na die redes waarom mense rook, daarna word die chemiese samestelling van tabakrook ontleed en dan kyk ons na statistieke en tendense.

Vis mere
  • Sprog:
  • Afrikaans
  • ISBN:
  • 9780620709477
  • Indbinding:
  • Paperback
  • Sideantal:
  • 128
  • Udgivet:
  • 9. August 2016
  • Størrelse:
  • 152x229x7 mm.
  • Vægt:
  • 181 g.
Leveringstid: 2-3 uger
Forventet levering: 23. Juli 2024

Beskrivelse af Die Rookgewoonte

Rook is 'n gewoonte wat meestal deur kinders of tieners aangeleer word. Die voorbeelde van ouers, familie en rolmodelle wat rook moenie onderskat word nie. Dr Michail Eriksen sê dat kinders begin rook omdat dit vir hulle 'n gevoel van vryheid gee en later kan hulle nie ophou nie. Die ironie is dat die nikotienverslawing juis vryheid en onafhanklikheid wegneem. Volgens 'n opname deur die Amerikaanse Kankervereniging geniet slegs 16% van rokers sigarette werklik. Om te dink dat jy 'n sigaret geniet, is 'n tragiese vorm van selfmisleiding. Die talle ellendes en siektes wat die roker dikwels vroeër, maar beslis later tref, word beskryf in hoofstukke 4 tot 9. Maar eers word gekyk na die redes waarom mense rook, daarna word die chemiese samestelling van tabakrook ontleed en dan kyk ons na statistieke en tendense.

Brugerbedømmelser af Die Rookgewoonte



Gør som tusindvis af andre bogelskere

Tilmeld dig nyhedsbrevet og få gode tilbud og inspiration til din næste læsning.