Markedets billigste bøger
Levering: 1 - 2 hverdage

Die wilde swane - Os Cisnes Selvagens (Afrikaans - Portugees)

- Tweetalige kinderboek gebaseer op 'n sprokie van Hans Christian Andersen

Bag om Die wilde swane - Os Cisnes Selvagens (Afrikaans - Portugees)

'n Pragtig geïllustreerde verwerking van Andersen se klassieke sprokie. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Portugees), met aanlyn oudioboek en video in Afrikaans.. "Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter wêreld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging. Hierdie uitgawe is 'n pragtig geïllustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel. ► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur. Livro infantil bilingue (afrikaans - português) ​"Os Cisnes Selvagens" de Hans Christian Andersen é, com razão, um dos contos de fadas mais populares em todo o mundo. Com a sua forma intemporal, foca a temática de que são feitos os dramas humanos: medo, coragem, amor, traição, separação e reencontro. A presente edição é um livro ilustrado com carinho que narra o conto de fadas de Andersen de forma sensível e convivial para as crianças. ► Imprime desenhos para colorir! No livro encontrarás a ligação que te dá acesso gratuito às ilustrações da história para colorir.

Vis mere
  • Sprog:
  • Afrikaans
  • ISBN:
  • 9783739985725
  • Indbinding:
  • Paperback
  • Udgivet:
  • 8. Februar 2024
  • Størrelse:
  • 216x279x2 mm.
  • Vægt:
  • 132 g.
Leveringstid: 2-3 uger
Forventet levering: 9. Juli 2024

Beskrivelse af Die wilde swane - Os Cisnes Selvagens (Afrikaans - Portugees)

'n Pragtig geïllustreerde verwerking van Andersen se klassieke sprokie. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Portugees), met aanlyn oudioboek en video in Afrikaans..
"Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter wêreld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging.
Hierdie uitgawe is 'n pragtig geïllustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel.
► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
Livro infantil bilingue (afrikaans - português)
​"Os Cisnes Selvagens" de Hans Christian Andersen é, com razão, um dos contos de fadas mais populares em todo o mundo. Com a sua forma intemporal, foca a temática de que são feitos os dramas humanos: medo, coragem, amor, traição, separação e reencontro.
A presente edição é um livro ilustrado com carinho que narra o conto de fadas de Andersen de forma sensível e convivial para as crianças.
► Imprime desenhos para colorir! No livro encontrarás a ligação que te dá acesso gratuito às ilustrações da história para colorir.

Brugerbedømmelser af Die wilde swane - Os Cisnes Selvagens (Afrikaans - Portugees)



Find lignende bøger
Bogen Die wilde swane - Os Cisnes Selvagens (Afrikaans - Portugees) findes i følgende kategorier:

Gør som tusindvis af andre bogelskere

Tilmeld dig nyhedsbrevet og få gode tilbud og inspiration til din næste læsning.