Markedets billigste bøger
Levering: 1 - 2 hverdage

Bøger af Louis Jansen van Vuuren

Filter
Filter
Sorter efterSorter Populære
  • - A Life of Fanfare and Faux Pas
    af Louis Jansen van Vuuren
    118,95 - 188,95 kr.

  • - 'n Lewe van Fanfare en Faux Pas
    af Louis Jansen van Vuuren
    177,95 kr.

    Toe hy jare gelede vir die eerste keer in Parys aankom, sou die kunstenaar Louis Jansen Van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag ╩╝n château in die Franse platteland sou besit nie.In Amper Frans vertel hy hoe hy die plaaslike tradisies en kultuur die afgelope 21 jaar ontdek her – daar is stories oor statige hertoginne en neusoptrekkerige kelners, die berugte Franse burokrasie en dan ook sy talle faux pas in die Fanse taal.Om die vervalle Château de la Creuzette saam met sy lewensmaat, Hardy Olivier, in ╩╝n boetiekhotel te omskep het groot Geduld en uithouvermoë geverg. Talle lesse is op die harder manier geleer, soos dat vier verwarmers nie genoeg s om ╩╝n hele château to verhit nie …Louis verklap ook iets van hul gaste se kaskenades en van hul eie reise soos hulle die land platry agter vlooimarkte en avontuur aan. Die boek is ╩╝n moet vir alle Frankofiele.

Gør som tusindvis af andre bogelskere

Tilmeld dig nyhedsbrevet og få gode tilbud og inspiration til din næste læsning.