Markedets billigste bøger
Levering: 1 - 2 hverdage

Amper Frans

- 'n Lewe van Fanfare en Faux Pas

Bag om Amper Frans

Toe hy jare gelede vir die eerste keer in Parys aankom, sou die kunstenaar Louis Jansen Van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag ╩╝n château in die Franse platteland sou besit nie. In Amper Frans vertel hy hoe hy die plaaslike tradisies en kultuur die afgelope 21 jaar ontdek her – daar is stories oor statige hertoginne en neusoptrekkerige kelners, die berugte Franse burokrasie en dan ook sy talle faux pas in die Fanse taal. Om die vervalle Château de la Creuzette saam met sy lewensmaat, Hardy Olivier, in ╩╝n boetiekhotel te omskep het groot Geduld en uithouvermoë geverg. Talle lesse is op die harder manier geleer, soos dat vier verwarmers nie genoeg s om ╩╝n hele château to verhit nie … Louis verklap ook iets van hul gaste se kaskenades en van hul eie reise soos hulle die land platry agter vlooimarkte en avontuur aan. Die boek is ╩╝n moet vir alle Frankofiele.

Vis mere
  • Sprog:
  • Afrikaans
  • ISBN:
  • 9781776190461
  • Indbinding:
  • Paperback
  • Sideantal:
  • 256
  • Udgivet:
  • 20. Oktober 2020
  • Størrelse:
  • 210x140x18 mm.
  • Vægt:
  • 322 g.
Leveringstid: 2-3 uger
Forventet levering: 18. Oktober 2024

Beskrivelse af Amper Frans

Toe hy jare gelede vir die eerste keer in Parys aankom, sou die kunstenaar Louis Jansen Van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag ╩╝n château in die Franse platteland sou besit nie.
In Amper Frans vertel hy hoe hy die plaaslike tradisies en kultuur die afgelope 21 jaar ontdek her – daar is stories oor statige hertoginne en neusoptrekkerige kelners, die berugte Franse burokrasie en dan ook sy talle faux pas in die Fanse taal.
Om die vervalle Château de la Creuzette saam met sy lewensmaat, Hardy Olivier, in ╩╝n boetiekhotel te omskep het groot Geduld en uithouvermoë geverg. Talle lesse is op die harder manier geleer, soos dat vier verwarmers nie genoeg s om ╩╝n hele château to verhit nie …
Louis verklap ook iets van hul gaste se kaskenades en van hul eie reise soos hulle die land platry agter vlooimarkte en avontuur aan. Die boek is ╩╝n moet vir alle Frankofiele.

Brugerbedømmelser af Amper Frans



Find lignende bøger
Bogen Amper Frans findes i følgende kategorier:

Gør som tusindvis af andre bogelskere

Tilmeld dig nyhedsbrevet og få gode tilbud og inspiration til din næste læsning.